Skewe prentjies

Nouja, net sommer ingeval julle steeds wonder hoekom byna al die prentjies teen my mure skeef hang!

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly and tagged , , . Bookmark the permalink.

10 Responses to Skewe prentjies

  1. Kameel sê:

    Ek sal heeldag loop en reguit skuif. Of prestik op die hoeke sit 🤔

  2. Ag dis kostelik – maar ek mag dalk net mal raak…

  3. seegogga sê:

    Ek en Toorts is laaankal mal, so fis n kompliment, hoor!

  4. Una sê:

    Ek sien die skuldige!🥰

  5. Ag dis oulik. Ek sal ook nie omgee vir skewe prente nie…

Laat 'n boodskap na Letty-Ann Kanselleer antwoord

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s