BOEKBESPREKING: Verlos deur genade deur Jill Eileen Smith

Die storie van Naomi, Orpa en Rut is een wat deur die  eeue die verbeelding aangegryp het: Naomi en haar gesin wat in ‘n vreemde heidense land gaan werk het; haar man en seuns se ontydige dood;  haar skoondogter, Rut, wat haar hele bekende lewe agterlaat  en saam met haar skoonma terugtrek Israel toe;  ook die uiteindelike pragtige liefdeverhaal tussen Rus en Boas.

Hierdie is ‘n lekkerlees boek vol aksie en drama, wat die mooi ware verhaal vir ‘n mens lewendig maak. Die vertaling is goed gedoen en dit lees lekker. Ek kan dit aanbeveel vir almal wat van ‘n lekker storie hou.

Baie dankie aan CUM boeke wat my die geleentheid gegee het om die boek te lees.

BOEKBESPR

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Boeke en flieks, branders van emosies: musiek vir die siel, Los opdrifsels and tagged , , , , , , . Bookmark the permalink.

2 Responses to BOEKBESPREKING: Verlos deur genade deur Jill Eileen Smith

  1. Toortsie sê:

    Dankie Seegogga. 😊 Hier is weer ‘n boksie boeke op pad, jy kan vlg week kom loer.

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s